2024 daar vat hy! - podcast episode cover

2024 daar vat hy!

Jan 17, 20241 hr 4 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Nuwe jaar nuwe dinge. Die jaar van die draak is hier en mag die draak sterker wees as ons monsters. Mag die draak vuur braak oor ons vet gevrete leiers. Liberate yourself dit is die “Age of Aquarius”. Ons gesels met die clairvoyant, That Zen Guy, want die nommers en die politikuste lieg so ons kyk nou na die sterre vir rigting en wysheid.

Die kinders bly dom want 30% slaagsyfer, jy weet mos dit maak vir Angie happy, is genoeg. Wie is die ANC se “sugerdaddy” want hul het duidelik met hul dik gatte in ‘n moerse bak Rama geval. Kom ons hoop John Steenhuisen kry sy balle voor die verkiesing.

Indien jy met Deon wil kontak besoek www.thatzenguy.co.za. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android