18 maande? Ons het 'n Tannie nodig! - podcast episode cover

18 maande? Ons het 'n Tannie nodig!

Aug 03, 202328 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die span KLETs vandag oor 'n paar dinge wat die week in die nuus gebeur het. Elon het vir Cyril gevra wat hy gaan doen oor Malema en Malema vermoed dat Elon moet eerder hom by sy X'e hou. Alles in Suid-Afrika neem tans 18 Maande en die vroue op die sportveld kraai koning! Kan ons asb 'n Tannie kry om Suid-Afrika te fix! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android