#JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘n Glimlag vir Kersfees - podcast episode cover

#JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘n Glimlag vir Kersfees

Nov 11, 20209 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Twee jarelange vriendinne en ‘n spesialis en mondchirurg se uiteenlopende wêrelde het bymekaar gekom om vandag as die Blissful Cleft Foundation vir ‘n babatjie ‘n glimlag vir Kersfees te gee!

Andrea Dos Santos, Suzanne de Beer en Dr. Sharan Naidoo is die direkteure en stigters van hierdie niewinsgewende organisasie wat nie net fondse insamel vir operasies nie, maar ook waardevolle bewusmaking doen rondom gesplete lippe en verhemeltes. Dr. Naidoo gee sy vaardigheid en tyd pro bono en as ‘n span maak hulle ‘n vir-altyd-glimlag moontlik vir ‘n gesin wat dit andersins nie sou kon bekostig nie…
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android