Jou Mense My Mense saam met SPAR – Prinses Beandrie - podcast episode cover

Jou Mense My Mense saam met SPAR – Prinses Beandrie

Sep 23, 202115 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Beandrie Booysen, Mamma Bea en Marie Venter het gister by ons in die ateljee vir ‘n regstreekse JouMenseMyMense-insetsel.
Beandrie, is tans die oudste Progeria-leier in Suid-Afrika. Progeria is ‘n sindroom wat veroorsaak dat kinders ongeveer sewe-maal vinniger verouder. Sy het net een behoefte end room…Om die oudste progeria-leier in Suid-Afrika te word (26 jaar oud).
Marie Venter, vriendin van die familie, het ons genader om hulle te help om vir Beandrie ‘n onvergeetlike 16de verjaarsdag ‘prinsesbal’ te reël!
Hulle het reeds reggekom met ‘n rok – wat ontwerp gaan word deur die baie bekende Anel Botha. Ook ‘n ‘venue’ in Montana, naamlik La Perna Wedding Venue. Marie het aan ons genoem dat hulle nog hulp benodig met dekor en eetgerei, ‘n fotograaf, ‘n voertuig (Beandrie wil baie graag met ‘n ‘limousine’ ry), nagereg en ‘n verjaarsdag-koek, en ‘n splinternuwe blonde nuwe pruik.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android