One Another_Deel 2
Jul 31, 2023•39 min•Season 2Ep. 1
Episode description
God se Koninkryk het 'n spesifieke en unieke kultuur, 'n manier van dinge doen. Om mekaar onvoorwaaderlik lief te hê is die fondasie.
Luister saam hoe ons die kultuur van die Koninkryk kan vestig tussen mekaar deur hoe on smet mekaar praat.
Doen alles wat julle doen in liefde (1 Korintiërs 16:14)
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
