Koninkryk // Jaques van Wyk // Ons Glo Deel 4
Dec 16, 2024•36 min
Episode description
Wat het Jesus op aarde kom doen? Die antwoord is hy het die Koninkryk van God kom aankondig, n nuwe manier van dink, doen en lewe. Wat alle Jesus volgelinge nou van deel is. Hoe sien ons dat die Koninkryk van God gevestig sal word op die aarde, soos dit in die hemel is?
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
