It's Inside, Not On Top // Neels Janse Van Rensburg // The Glory Within Part 1
Jun 29, 2025•41 min
Episode description
As jy die Cremora advertensie, "it's not inside, it's on top" onthou gee dit dalk nou bietjie van jou ouderdom weg. 😉  Dankie tog dat dit nie so werk met die Heerlikheid (Doxa) van God (Deo) nie! Â
God se Heerlikheid in ons is nie afhanklik van perfektheid nie maar is juis sigbaar in ons menslikheid. Ons menslike gebrokenheid is nie n briek/blok vir sy Heerlikheid nie.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
