Die Krag Van Klein Keuses // Andreas van Tonder // Holy Habits Deel 2
Jan 12, 2025•33 min
Episode description
Ons probeer verander, en probeer beter wees, maar slaag nie altyd nie en eindig dan op om juis te doen wat ons nie wou doen nie. Wat is die regte benadering tot verbetering, en hoe kan ons werklik n lewe leef wat eer bring tot die Here?
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
