Die Jesus Manier Is Beter // Jaques van Wyk
Mar 02, 2025•36 min
Episode description
Hoe verskillend sal mense se lewens wees waneer hulle besef die "Jesus Manier" is werklik beter. Hoe Verskillend sal jou lewe lyk as jy werklik die "Jesus manier" kies waneer jy voor keuses staan elke dag?
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
