Pérgamus - Die stad waar Satan se troon is
Jun 17, 2021•40 min•Season 1Ep. 3
Episode description
Pérgamus was 'n stad waar die troon van Satan gevestig was. Keiseraanbiddding en heidense praktyke was aan die orde van die dag. Jesus sê aan hierdie gemeente: "Ek weet waar jy woon". Dank God Jesus weet waar ons woon. Ja, Hy weet waar jy woon. Hy weet waar jy is. Hy weet wat in jiu lewe aangaan. Niks kan Hom afsit of verras oor wat in ons lewens aangaan nie. Hy sê aan hierdie gemeente dat Hy bewus is dat hulle in hierdie bose plek kerk moet wees, en prys die enkeles wat getrou aan Sy Naam gebly het, ondanks die omstandighede waarin hulle moes leef.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
