Divine Footprints Podcast Reeks - podcast cover

Divine Footprints Podcast Reeks

Cavin Leibrandtpodcasters.spotify.com
As deel van die Groot Opdrag in Matt 28:19-20 sê Jesus "... en leer hulle... Bybelstudie is dus 'n geleentheid om dissipels te leer oor God en Sy Woord.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Pérgamus - Die stad waar Satan se troon is

Pérgamus was 'n stad waar die troon van Satan gevestig was. Keiseraanbiddding en heidense praktyke was aan die orde van die dag. Jesus sê aan hierdie gemeente: "Ek weet waar jy woon". Dank God Jesus weet waar ons woon. Ja, Hy weet waar jy woon. Hy weet waar jy is. Hy weet wat in jiu lewe aangaan. Niks kan Hom afsit of verras oor wat in ons lewens aangaan nie. Hy sê aan hierdie gemeente dat Hy bewus is dat hulle in hierdie bose plek kerk moet wees, en prys die enkeles wat getrou aan Sy Naam gebly...

Jun 17, 202140 minSeason 1Ep. 3

Die Gemeente van Sardis - Die Dooie Kerk!

Die brief aan die Gemeente van Sardis is die vyfde in 'n reeks van sewe briewe. Die naam Sardis beteken "die oorblewenes". Die brief verwys na 'n tyd in die geskiedenis van Sardis toe 'n kommerwekkende afvalligheid binne die kerk ontstaan het.

Jun 15, 202152 minSeason 1Ep. 2

Thiatìre, die getroue en lojale gemeente - deel 2

Dis so maklik om kompromieë met die wêreld aan te gaan en so ons geestelike waardes prys te gee. Hierdie episode fokus spesifiek op die brief aan die gemeente van Thiatíre en ons sien hoe valse leringe die sekulariteit in die kerk inbring.

Jun 08, 202143 minSeason 1Ep. 1
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android