Dit is te KORT! Help asb! - podcast episode cover

Dit is te KORT! Help asb!

Jul 22, 202310 minSeason 1Ep. 5
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Liewe Tannies,

Ok, so ek is ‘n man van 32 en nog ‘n virgin. Ek was al in ‘n paar verhoudings maar ek kry dit nie oor myself om my broek af te trek en die ding te doen nie. Ek kyk mooi na myself, is goed gebou ens. Maar ek is bang "dit", daar onder, is te klein en dat die girl vir my gaan lag. Dit maak my so nervous dat as ek sien die verhouding begin in daai rigting gaan dan breek ek dit sommer af.

So, hoe groot moet dit daar onder wees? Want ek lyk nie soos die mans in die porn movies nie. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android