Wat Jy Waar Kry - podcast cover

Wat Jy Waar Kry

Riaan le Rouxwatjywaarkry.co.za
Welkom by Wat Jy Waar Kry, waar interessante dinge gebeur en ons oor lukrake goed gesels omtrent Christenskap, God en Geloof. Dit is hier waar gesprekke interessant raak!
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

WJWK 09 - Wie sit op jou troon?

In hierdie kort episode gesels ek oor die tema van "God sit op die troon" wat ons in Openbaring 4 teëkom.

Oct 22, 201914 minSeason 1Ep. 9

WJWK 08 - Mindless Praise & Worship (Let jy op?)

Alno het 'n artikel geskryf hier op Wat Jy Waar Kry oor die gevaar van "praise and worship" . In hierdie podcast gesels ons oor een of twee slaggate van lofsang en aanbidding waarvoor ons moet oppas en ons gesels kortliks oor die belangrikheid van die lirieke van lofsang en aanbidding.

Oct 22, 201923 minSeason 1Ep. 8

WJWK 07 - 10 Gebooie vir Social Media gebruik

In hierdie podcast gesels ons oor 'n artikel van die Anglikaanse kerk wat hul eie 10 gebooie of reëls uitgebring het vir hoe 'n mens Sosiale Media behoort te gebruik.

Jul 24, 201939 minSeason 1Ep. 7

WJWK 06 - Wat van Aborsie?

Ons gesels oor 'n artikel wat onlangs in die koerant was rakende aborsie en Michelle, die skrywer van die artikel, gesels saam met my oor die onderwerp.

Jun 28, 201944 minSeason 1Ep. 6

WJWK 04 - Konteks, konteks, konteks!

Hoekom moet ons verse binne konteks aanhaal? Hoekom is die konteks van 'n vers belangrik? Luister 'n bietjie na ons gesprek oor konteks waar ek (Riaan) met Alno en Charl Smit gesels.

May 02, 201943 minSeason 1Ep. 4

WJWK 03 - Hoe moet Christene oor verkiesings en regerings voel?

In hierdie episode gesels ons oor verkiesings en uit die aard van die saak oor regerings. Ek en Chris kyk na 'n paar verse wat vir ons leer oor hoe ons as Christene moet optree teenoor die regerings wat aan bewind is en ook wat God van ons verwag. Dit is 'n bitter pil om dalk te sluk as ons siening oor verkiesings en die president in lyn moet bring met God se Woord.

Apr 25, 201936 minSeason 1Ep. 3

WJWK 02 - Is vergifnis belangrik?

Matteus 6:14-15 sê dat ons vergewe sal word as ons ander vergewe; dat as ons mense nie vergewe nie, dan vergewe die Vader ons ook nie. In hierdie potgooi gesels ons oor vergifnis en wat dit als behels.

Apr 17, 201938 minSeason 1Ep. 2

WJWK 01 - Homoseksuele kwessies tussen die hof en die NG Kerk

Die NG Kerk was die laaste ruk in die koerante gewees en het weer opslae gemaak rakende die homoseksuele kwessies binne in die NG Kerk. die Kerk is hof toe gesleep en daar is heelwat verwarring oor wat eintlik aan gaan. Ons gesels met Alno oor wat eintlik aan die gang is.

Apr 11, 201924 minSeason 1Ep. 1

WJWK 00 - Hello Daar!

Hierdie is ons eerste pot gooi en intro vir wie en wat Wat Jy Waar Kry is. Luister gerus!

Apr 03, 201910 min
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android