21. Hoofstuk 17: Verkleiningsvorme - podcast episode cover

21. Hoofstuk 17: Verkleiningsvorme

Feb 24, 20186 minSeason 1Ep. 21
--:--
--:--
Listen in podcast apps:
Metacast
Spotify
Youtube
RSS

Episode description

Episode 21. Hoofstuk 17: Verkleiningsvorme (Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon). Daar is basies sewe agtervoegsels/suffikse wat in die Afrikaanse verkleiningskonstruksie gebruik word: -ie; -jie; -tjie; -'tjie; -etjie; -kie; en -pie. In hierdie episode word die verskillende tipes woorde waar hierdie morfeme gebruik word, bespreek. Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings? · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
Open in Metacast
21. Hoofstuk 17: Verkleiningsvorme | VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) podcast - Listen or read transcript on Metacast