Daar’s ʼn luiperd op my stoep!
Hennie van Deventer, skrywer van ‘Bure van nature’ gesels met Maroela Media oor die veldstories in sy boek en noue ontkomings wat hy al ervaar het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hennie van Deventer, skrywer van ‘Bure van nature’ gesels met Maroela Media oor die veldstories in sy boek en noue ontkomings wat hy al ervaar het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Susan Cilliers, skrywer van "Die Stella-moorde", het met Maroela Media gesels oor die trauma van Stella se boeregemeenskap, vrae wat ná die hofsaak onbeantwoord gebly het en haar gesprekke met Xander en die slagoffers se gesinne. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Lizanne Barnard se debuutdigbundel ‘Skeppers’ word beskryf as ʼn sintuiglike ervaring wat lesers op ʼn musikale en visuele reis sal neem. Maroela Media het met Lizanne gesels om meer hieroor uit te vind. Luister ook na Lizanne se voorlesing van “Stilte” deur Riaan Prinsloo. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Reynardt Hugo gesels oor die draaipunte in sy lewe, Christenskap en sy boek, Soldaat, wat pas by Lux Verbi verskyn het. Spits jou ore, want aan die einde van die onderhoud kan jy ook na sy enkelsnit “Weggebreek” luister wat saam met die boek uitgereik is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jaco Strydom moedig Christene aan om ligter te lewe deur onder meer minder aardse goed te besit, gereeld stil te word en hul vyande te vergewe. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
In ‘Dink soos ʼn miljarder’ wys Daniel Strauss hoe eenvoudig dit eintlik is om jou onderneming na hoër hoogtes te neem. Kom luister hier na Daniel se onderhoud in die Maroela-ateljee. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Leon en Amanda De Stadler, samestellers van die 'Tesourus van Afrikaans' se heruitgawe, het met Maroela Media gesels oor die verskil tussen ʼn verklarende woordeboek en ʼn tesourus, sowel as die waarde van slengwoorde en nuutskeppings. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
In 'ʼn Enkele verhaal' deel Deon Wigget vir die eerste keer sy storie in Afrikaans: ʼn storie oor die verwerking van kindertrauma en die ontmaskering van Willem Breytenbach. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Joha van Dyk het in ʼn onderhoud met Maroela Media vertel hoe haar liefde vir blokkiesraaisels gelei het tot die kies van karaktername in haar debuutroman 'Branderjaer'. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Engela Duvenage se liefde vir feite en stories het op interessante wyse neerslag in haar loopbaan gevind. Buiten dat sy ʼn bedrewe joernalis en navorser is, het sy onlangs ʼn boek vir jong leesgieriges saamgestel. Maroela Media het met haar gesels oor 'Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika'. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Kom luister saam na “Toe uit ons waar ons uit”, ʼn kortverhaal uit ‘Vertel da’ vir my ʼn storie van Namakwaland’. Dit is deur Jan C van Wyk geskryf en word deur Johny Klein voorgelees. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Fanie Viljoen het met Maroela Media gesels oor sy besoek aan die Hagia Sophia-museum in Turkye, die afdraaipaadjies in Florence wat hy te voet verken het en hoe dié ervarings in sy jeugroman 'Donker Web' gebruik is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Nie net drie nie, maar vyf minute lange pure storiebederf deur Anzil Kulsen. Luister hier wat gebeur wanneer die Bitterbosbende gaan kamp en onverwags op die spoor van ʼn geheimsinnige stoomlokomotief beland. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
“As kind het ek baie gesprekke met my honde gehad en ek glo tot vandag hulle het my verstaan en op hul eie manier geantwoord.” Luister hier na ʼn voorlesing uit ‘Baster’ deur Jan Vermeulen. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Luister hier na Johny Klein se vertelling van “Xau, Xjei en hulle verlamde ouma” deur Jan C van Wyk. Dit verskyn in “Vertel da’ vir my ʼn storie van Namakwaland”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Nie net drie nie, maar sowat vyf minute lange pure avontuur en storiebederf deur De Wet Hugo. Luister hier wat gebeur wanneer jy self die storie se avontuur kan bepaal. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Luister hier na Johny Klein se vertelling van “Ek het da' die djirretjie so lief” deur Jan C van Wyk. Dit verskyn in “Vertel da’ vir my ʼn storie van Namakwaland”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Luister saam na Johny Klein, bekende akteur en storieverteller, se voorlesing van ‘Wagter gaan universiteit toe’ wat in ‘Vertel da’ vir my ʼn storie van Namakwaland’ verskyn. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Ná ʼn egskeiding en die tragiese dood van sy elfjarige seun het Stefan Lessing die gevaar gestaan om homself, sy menseverhoudings, asook sy geloof in God te verloor. In 'Lig deur die krake' lê hy sy verhaal bloot, omdat hy glo dat dit iemand daardeur kan help. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Maretha Maartens het in ʼn Zoom-onderhoud met Maroela Media gesels oor deurslaggewende oomblikke wat haar wengedig “Peperboom” en jeugverhaal Bethel se berg geïnspireer het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Leon Gropp het met Maroela Media gesels oor sy liefde vir Afrikaans, pa-wees en wat die toekoms vir hom inhou. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Charmé Kriel is met preëklampsie gediagnoseer toe sy 27 weke swanger was. Haar eersteling Lisa is tydens ʼn noodkeisersnee prematuur gebore en dit het Charmé se lewe handomkeer verander. Sy het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Maroela Media oor haar boek 'Twee kinders later' gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Vreugde vir Larissa’ is die laaste boek in die gewilde McGregor-reeks ná ‘’n Brief vir Reina’ en ‘’n Belofte vir Bippie’. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Esté Geldenhuys verruil die klankateljee vir God se natuurlike ateljee. Luister saam hoe die voëls kwetter terwyl sy in haar tuin sit en voorlees uit ‘Laat u Naam geheilig word’. Haar fokus is op die naam El, wat “die Almagtige” of “sterk een” beteken. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Dr. Pieter van Jaarsveld, skrywer van ‘Dink jouself gelukkig’ en ‘ʼn Gelukkige kind’, deel praktiese wenke oor die handhawing van geluk, positiewe denke en die hantering van uitdagings. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Johan Badenhorst het onlangs ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak om meer te vertel oor die 'Voetspore'-reisgids. Hy gesels ook oor Afrikaanse plekname, voertuie waarmee hy al gereis het en die dag toe hy gedink het hy gaan nie oorleef nie. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
ʼn Grypdief, ʼn moeilike meisiekind en ʼn geheimsinnige Seevrou wat op Skulpiesbaai se strand spook. Luister hier na ʼn voorlesing uit ‘Raaiselsee’ deur Troula Goosen. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Phillip C Henn het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Maroela Media vertel hoe sy dienspligervaring hom gehelp het om sy debuutroman, '500 myl', te skryf. Hy verklap meer oor sy karakters en verduidelik waarom dié verhaal by oud en jonk sal aanklank vind. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Nie net drie nie, maar sewe minute lange pure storiebederf deur Cecilia Steyn. Luister hier wat gebeur wanneer Wouter per ongeluk ʼn paar ‘superhero-tekkies’ aantrek. Dit is geskik vir kinders tussen ses en nege jaar oud. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Malcolm de Roubaix, skrywer van 'Hoop, heling & harmonie' gesels met Maroela Media oor die taal van siekte en hoe pasiënte metafore gebruik om siekteprosesse en behandelings beter te verstaan. Facebook · Toetentaal op Maroela Media