Taaldinge 3 Maart 2024
Mar 03, 2024•20 min
Episode description
Die uitspraak van eiename, plekname en ander benamings in vreemde tale bly ‘n tameletjie vir die meeste mense. Moet die uitspraak so ná as moontlik aan die brontaal wees, of moet dit aangepas word na die klanke van die eie taal? Die taalkundige, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel vir Ina Strydom van navorsing oor dié kwessie.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
