Taaldinge - podcast cover

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

28 Feb 2016

Dr. Donovan Lawrence van die Universiteit van Johannesburg se departement van Afrikaans vertel vir Ina Strydom van mobiele lees, en hoe die verskynsel leerders kan aanmoedig om meer te lees.

Feb 27, 201622 min0

21 Feb 2016

Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?

Feb 21, 201619 min0

14 Feb 2016

Prof. Bertus van Rooy van die NWU se Vaaldriehoekkampus praat met Ina Strydom oor hoe en hoekom nuwe woorde gevorm word. Woorde soos gegoogle; sms en banting word as voorbeelde bespreek.

Feb 13, 201621 min0

7 Feb 2016

Magdaleen Krüger gesels oor gholfterme in Afrikaans. Die woorde van die week is ondeund en oogpister.

Feb 06, 201617 min0

31 Jan 2016

Die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen vertel meer oor woorde wat tydens die pasafgelope sitting in die Woordelys en Spelreëls opgeneem is. Dit sluit woorde soos poenankies en falafel in. En die woorde van die week is onbesuis en onbeholpe.

Jan 30, 201622 min0

24 Jan

Ons gesels oor Afrikaans se prestasie in die ruimte, oor 'n skarawindjie en ons hoor of 'n mens hol, hardloop of nael…of dalk iets heel anders?

Jan 23, 201618 min0

17 Jan

Taalkundige prof. Ernst Kotze praat oor die hutsmerk en die emotikon wat verlede jaar as woorde van die jaar aangewys is. En die woorde van die week is balhorig en baldadig.

Jan 16, 201622 min0

27 Dec 2015

Verskeie bekendes vertel wat hulle bestempel as Afrikaans se mooiste woorde.

Dec 26, 201522 min0

20 Dec 2015

Die posisie van die klem in 'n pleknaam bepaal dikwels die betekenis van die naam, soos in Modimolle. En in Woord van die Week sê ons of dit 'n goeie of slegte ding is as iemand vir jou sê jy is 'n hedonis.

Dec 19, 201517 min0

13 Dec 2015

Wat is die vereistes en reëls vir suksesvolle storietaal of dialoog? Die skrywer en resensent Leon van Nierop vertel hoe dialoog in verskillende mediums ontwikkel en verander het.

Dec 13, 201521 min0

6 Dec 2015

Magdaleen Krüger hanteer taalnavrae.

Dec 05, 201519 min0

29 Nov 2015

Prof. Jannie Otto van die Universiteit van Johannesburg se Regsfakulteit vertel vir Ina Strydom van die aansien wat Afrikaans as regstaal plaaslik en internasionaal geniet.

Nov 28, 201521 min0

22 Nov 2015

In Taalnavrae word onder meer gepraat oor geslane dag, skyfie, nugter en in volle swang.

Nov 21, 201519 min0

15 Nov 2015

Johan Rademan gesels met Adam Small oor sy drama Maria, moeder van God, as voorskou tot RSG Kunstefees 2015.

Nov 14, 201513 min0

8 Nov 2015

Magdaleen Krüger kyk na die nuwe korpus- en taalportaal van VIVA, en of die portale se inhoud met die Taalkommissie se reëls gaan bots of saamwerk.

Nov 07, 201520 min0

1 Nov 2015

Die tale wat ons praat 1 November 2015

Oct 31, 201519 min0

25 Oct 2015

Die tale wat ons praat 25 Oktober 2015

Oct 24, 201521 min0

18 Oct 2015

Die tale wat ons praat 18 Oktober 2015

Oct 17, 201520 min0

11 Oct 2015

Die tale wat ons praat 11 Oktober 2015

Oct 10, 201518 min0

4 Oct 2015

Die tale wat ons praat 4 Oktober 2015

Oct 03, 201519 min0

27 Sep 2015

Die tale wat ons praat 27 September 2015

Sep 27, 201519 min0

20 Sep 2015

Die tale wat ons praat 20 September 2015

Sep 19, 201523 min0

13 Sep 2015

Die tale wat ons praat 13 September 2015

Sep 13, 201518 min0

6 Sep 2015

Die tale wat ons praat 6 September 2015

Sep 05, 201520 min0

30 Aug 2015

Die tale wat ons praat 30 Augustus 2015

Aug 29, 201519 min0

23 Aug 2015

Die tale wat ons praat 23 Augustus 2015

Aug 23, 201521 min0

16 Aug 2015

Die tale wat ons praat 16 Augustus 2015

Aug 16, 201521 min0

9 Aug 2015

Die tale wat ons praat 9 Augustus 2015

Aug 08, 201521 min0

2 Aug 2015

Die tale wat ons praat 2 Augustus 2015

Aug 02, 201520 min0

26 Jul 2015

Die tale wat ons praat 26 Junie 2015

Jul 25, 201519 min0
Hosted on Omny Studio
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android