17 Nov 2013
'n Veldmaarskalk was eintlik nie 'n persoon met hoë aansien nie en skool was ook nie skool nie! Staa…

'n Veldmaarskalk was eintlik nie 'n persoon met hoë aansien nie en skool was ook nie skool nie! Staa…
Magdaleen Krüger kyk hoe verskil die woordeskat van kinders uit gegoede huise teenoor die van kinder…
Wat is die verband tussen Gesang 2 en hef aan lê nog voor? Daar word gekyk na IT-terminologie in Afr…
In taalnavrae word onder meer 'n verduideliking gegee oor historiese teenwoordige tyd en gepraat oor…
Daar word gepraat oor die rol van die brein in spraak en taal. In die taalspeletjie hoor ons van vu…
Die veranderende taalgebruik in letterkunde word bekyk en in die taalspeletjie is daar 'n paar spels…
Die Woordwys-toekenning vir die beste boek oor Afrikaans is vanjaar toegeken aan Longman-HAT se AFRI…
Wat is die Afrikaans vir phubbing? Wat beteken twansie en hoekom noem sommige mense 'n perd 'n goul.…
Daar word gepraat oor Arabiese Afrikaans en ons wil van jou weet wat die Afrikaans vir Countrymusiek…
Magdaleen Krüger raak wild en musikaal met die taal.
Hoekom gebruik die kerk sy eie terminologie… woorde soos approbasie, traktement en pastoraat? Daar is ook weer ‘n diktee waar luisteraars kan saamspeel. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130901_DIE_TALE_WAT_ONS_PRAAT.mp3
Wat is ‘n sjabloon? Waar kom die woord kafoefel vandaan? Sal die Stormers die Curriebeker wen as die “s” uit Stormerskaptein gehaal word.
Magdaleen Krüger gesels oor die herkoms van sekere kerk-terme en in die taalspeletjie kan jy jou spelling en kennis van literêre werke toets.
Magdaleen Krüger kyk na die vertaling van spyskaarte en kosname van die oorspronklike taal na Afrikaans en praat oor daardie, vir sommige soos Magdaleen, lelike woorde naamlik nasionalisasie en fassinasie.
Is dit abattoir of slagpale? Het jy geweet dat van die ongeveer 7 105 tale in die wêreld, sterf daar omtrent 12 per jaar uit? Maar daar is ook ‘n taal met meer as ‘n miljard sprekers.
Die taalnavrae-span praat onder meer oor grootword en grootraak, bos-lanser, assessering en evaluering en loop die snoek ‘aan’of ‘op’ die Weskus.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Magdaleen Krüger vind meer uit oor Afrikaans in die Katolieke kerk en liturgie en wat ‘n groepie entoesiastiese taalmense in hulle eie omgewing doen om Afrikaans te bevorder.
Daar word gepraat oor ‘n projek wat unieke Afrikaanse woorde en uitdrukkings uit die bruin Afrikaanssprekende gemeenskap soek. In die taalspeletjies gaan dit oor blokraaiwoorde en die skryfwyse van dier-, voël- en plantname.
Die verband tussen ruimskoots en seilvaart word verduidelik en daar word ook gepraat oor houtpopgerus.
Wat is die vereistes vir die aanleer van ‘n Afrikataal?
Wat is een woord vir ‘n klomp mense of dinge? En daar word gekyk na die betekenis van ‘n paar taalkundeterme.
Is terugsny en voorsny die korrekte woorde vir die Engelse back slash en forward slash? En wat is die herkoms van karkatjie of karkaaitjie?
Taalnavrae word beantwoord. Ons krap bietjie in die koskas en gesels onder meer oor drop en mebos.
Waar in die woord val die klem - die eerste deel of die tweede deel? Wanneer gebruik jy mens en wanneer persoon?
Trou is nie meer wat dit was nie en fywer is ook nie die Engels vir guns nie.
Selfs van ons goeie Afrikaanssprekers se taal is al so ge-infiltreer deur anglisismes, dat dit al deel van die taal geword het, sonder dat ons dit eers agterkom. En die rede hiervoor is omdat ons al hoe meer in Engels dink, al is ons Afrikaanssprekend.
Is dit Grahamstad of Grahamstown, Port Elisabet of Port Elizabeth? Is daar ‘n spesifieke reel hoe plekname wat van eiename af kom, uitgespreek moet word?
Luiteraars se taalnavrae word beantwoord.