Onder die Son Bekendstelling - podcast episode cover

Onder die Son Bekendstelling

Dec 16, 20222 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Baie welkom by "Onder die Son" waar ons praat oor alles onder die son ... wel, amper alles.
Hierdie is die bekendstelling van 'n splinternuwe Podcast in Afrikaans. Ons gesels oor alles onder die son ... wel, amper alles.
Ons eerste uitsending is eerskomende Woensdag, 21 Desember 2022 en sal net na 08:00 op jou gunsteling platvorm beskikbaar wees.

My naam is Deon Holtzhausen. Ek is 'n gewone Afrikaanse man wat met 'n buitengewone wonderlike vrou getroud is. Ons is nou 29 wonderlike jare getroud. Om met hierdie wonderlike vrou te trou was die beste ding wat ek in my hele lewe gedoen het. Ons het drie wonderlike seuns.

Ek het hierdie Podcast begin om oor gewone goed met gewone mense te gesels, jy weet, goed wat ons in ons elkedagse lewe mee te doen het. Dit kan wees oor verhoudings, chroniese siekte, dalk sport ook en selfs iets soos boedelbeplanning.

Laat weet my as jy dalk na 'n spesifieke onderwerp of minireeks wil luister.

Jy kan my hier per epos kontak.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android