Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Last refreshed: ⓘ
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more
Die #ZumaMustFall-veldtog is soos 'n sneeubal wat al hoe groter word. Dit het begin tydens die studenteprotes met die #FeesMustFall-veldtog. Nou dui al hoe meer Suid-Afrikaners aan dat hulle belangstel in 'n optog op 16 Desember. Zuma se kop word geëis, veral noudat hy in 'n moeilike ekonomiese klimaat sy minister van finansies die trekpas gegee het. Prof. Fanie Cloete is verbonde aan die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Johannesburg as 'n politieke en bestuursontleder en Hanri ...