DUST sluit rolprentfees af - podcast episode cover

DUST sluit rolprentfees af

Sep 19, 20207 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die rolprent, Dust, is 'n post-apokaliptiese spanningsverhaal waarin vroue gatskop teen onderdrukking vertel die regisseur en skrywer Pieter du Plessis. Dust het die gesogte eer gekry om die Durban Internasionale Rolprentfees af te sluit. Du Plessis is terloops die kleinseun en naamgenoot van die groot Afrikaanse storieverteller P.G. du Plessis. Terwyl kritici reeds meen die appel val nie ver van die boom af nie, wou Anna-Marie Jansen van Vuuren by Du Plessis weet of hy nie soms voel dat hy in sy oupa se skaduwee staan nie.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android