4 Feb 2012 - podcast episode cover

4 Feb 2012

Feb 04, 201210 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Vandag is Wêreld Kankerdag en vanjaar se tema is: Together it is possible." Die vraag bly egter - is dit moontlik om die stryd teen kanker te wen? Op 23 Desember 1971 het president Richard Nixon met die ondertekening van die Amerikaanse Kankerwet, oorlog teen die siekte verklaar en 100-miljoen dollar beloof om 'n kuur teen kanker te vind. Helaas is ons nog nie daar nie. Vir sy perspektief oor die stand van kanker in die wêreld en hier by ons, praat Anita Visser met die hoof van CANSA se navorsingseenheid, dr. Carl Albrecht in Kaapstad.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android