30 Jan
Jan 30, 2016•3 min0
Episode description
Simon Makgobela se lewe is vir altyd verander toe hy sy bene in 'n treinongeluk verloor het. Hy het besluit om nie moed op te gee nie, en is een van die atlete wat deur Fietsry SA raakgesien is om opgelei te word en deel te neem aan internasionale para-fietsry toernooie. Para-fietsry behels dat 'n atleet sy arms in plaas van sy bene gebruik om fiets te ry. Marlinee Fouche het met Makgobela besoek.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
