26 Apr 2014
Apr 26, 2014•3 min0
Episode description
Die vervaardigers van EK JOKE NET 2 dra die fliek aan die akteur Andrew Thompson op. Die fliek bevat materiaal wat Thompson verfilm het voordat hy in 2012 oorlede is.Een van die vervaardigers, Dries Scholtz, sê steelkamera-flieks is in sy bloed, aangesien sy pa, Andre, die meeste van Leon Schuster se steelkamera-flieks vervaardig het.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
