20 Sep 2014
Sep 20, 2014•3 min0
Episode description
Suid-Afrikaanse kundigheid is in aanvraag in Rusland waar die Fifa Sokkerwêreldbeker in 2018 gehou sal word. Pieter Cronje, voormalige kommunikasiebestuurder van die Stad Kaapstad en nou 'n onafhanklike konsultant, is deel van 'n paneel van kundiges uit ses lande wat deelneem aan 'n internasionale konferensie in Saransk, een van Rusland se gasheerstede vir die wêreldbeker. Cronje doen twee aanbiedings oor Suid-Afrika en Kaapstad se wêreldbekertoernooi.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
