1 Jul
Jul 01, 2017•7 min0
Episode description
Dit was die afgelope week Dwelmbewusmakingsweek, en volgens die VN se dwelmverslag het die handel in dwelms, en die gebruik daarvan, toegeneem. Marlinee Fouche het gaan uitvind hoe dit in die hartjie van die dwelmbedryf lyk, en hoe verslaafdes, onder die invloed van dwelms, redeneer. LET WEL: Ons waarsku sensitiewe luisteraars dat díe bydrae ontstellende inhoud mag bevat.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
