1 Jul
Jul 01, 2017•2 min0
Episode description
Die Noord-Kaapse Landbousektor het na raming 'n verlies van 400 miljoen rand gely, as gevolg van streng waterbeperkings. Maar dinge verander nou nadat die provinsiale Departement van Waterwese die waterbeperkings opgehef het. Die situasie word volgens owerhede steeds streng gemonitor, en inwoners moet waterverbruik beperk. Reginald Witbooi berig.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
