EPISODE 8:  PEACH VAN PLETZEN - podcast episode cover

EPISODE 8: PEACH VAN PLETZEN

Oct 09, 20171 hr 22 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Peach van Pletzen is nie net een van ons land se beste vervaardigers en musikante nie maar hy is ook iemand wat sy elke musikale besluit haarfyn beplan. Die uiteenlopendheid van Yesterday's Pupil, Bittereinder en sy nuwe projek Van Pletzen is bewyse dat Peach iemand is wat iets te sê het, en met sy unieke aanslag tot vervaardiging en musiek is hy iemand wat uitstaan in die vermaakwêreld. Maar apart van 'n ongelooflike suksesvolle loopbaan in musiek is Peach ook iemand wat mens 'n ding of twee kan leer oor die lewe. Sy uitkyk op die lewe en unieke sin vir humor is niks minder as inspirerend nie. Ons gesprek het gehandel oor sy loopbaan tot dusver, sy super famous pa asook hoe ons die spirituele aanpak in ons eie lewens.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android