EPISODE 79: RUAN WESSELS (AKTEUR)
Mar 10, 2023•1 hr 3 min
Episode description
Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera het al op 8 jarige ouderdom begin. Ruan deel sy unieke storie met ons rondom sy liefde vir toneenspeel, lees en die lekkerste van alles, skaatsplank ry. Hierdie episide word moontlik gemaak deur ons borg King Price Insuranc - klink op hierdie link vir 'n gratis kwotasie - https://insurance.kingprice.co.za/narratief
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
