EPISODE 12: SCHALK VAN HEERDEN
Nov 08, 2017•1 hr 14 min
Episode description
Schalk van Heerden is een van ons generasie se voorste denkers en leiers wanneer dit kom by versoening in Suid Afrika. Schalk werk tans saam Roelf Meyer en hulle organisasie se naam is "Youth Zones"("a Foundation for a Safe South Africa's flagship programme: Youthzones, is an initiative to build friendships and share ideas that could help us better our own lives." waar hulle in informele nedersettings opbouingsprojekte doen. Schalk het 'n boek geskryf met die naam "Time to Trek" wat baie kontroversiële opinies en idees bevat rondom ons land se verlede en hede en hoe ons 'n beter land vir almal kan skep. Ons het gesels oor die "die stem", #swartmaandag, het "afrikaners" leiers nodig vandag, hoekom doen kerke nie meer moeite rondom versoening in Suid Afirka nie asook net hoe stukkende mense soos ek en hy 'n verskil kan maak of ten minste probeer maak in Suid Afrika. Jy kan meer uitvind oor Youth Zones hier - www.youthzones.co.za
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
