Kommentaar - podcast cover

Kommentaar

RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Kommentaar 5 Mei 2024

‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

May 05, 202459 min

Kommentaar 10 Maart 2024

Suzanne Paxton praat met Roland Henwood en Prof. Pieter Duvenhage oor die bekendstelling van die IVP se verkiesingsmanifes.

Mar 10, 202459 min

Kommentaar 14 Januarie 2024

Die families van die 136 mense wat deur deur Hamas as gyselaars geneem is het langs die Gaza-grens begin betoog vir hulle vrylating. Hulle is reeds 100 dae in aanhouding,meer as 23 450 Palestyne is dood en ten minste 1300 Israeli's.

Jan 14, 202459 min

Kommentaar 7 Januarie 2024

Die eerste week van die nuwe jaar is reeds verby. Betreklike rustige nuusweek hier op eie bodem - groot nuus was ondermeer Oscar Pistorius se vrylating. Internasionaal meen kenners het Suid-Afrika sy kop in 'n byenes gedruk deur 'n klag by die internasionale strafhof teen Israel te gaan lê.

Jan 07, 202458 min

Kommentaar 31 Desember 2023

Ons kyk terug na die afgelope jaar se nuus hoogtepunte en wat voorlê in 2024. My gaste is prof Dirk Kotze van Unisa, Dr Oscar Van Heerden, politieke ontleder en die Historikus, Dr Lindi Koorts van die Universiteit Johannesburg.

Dec 31, 20231 hr

Kommentaar 24 Desember 2023

Ons kyk terug na die afgelope jaar se nuus hoogtepunte en wat voorlê in 2024. My gaste is prof Dirk Kotze van Unisa, Dr Oscar Van Heerden, politieke ontleder en die Historikus, Dr Lindi Koorts van die Universiteit Johannesburg.

Dec 24, 202349 min

Kommentaar 17 Desember 2023

Goeie nuus vandag is dat Gerco Van Deventer deur Alqaude vrygelaat is. Gift of the Givers het bekend gemaak dat hy in Algeria vrygelaat is. Imtiaaz Sooliman van Gift of the givers gesels hieroor. Ons praat oor oud president Jacob Zuma se politieke planne, die staking by Gold One aan die Oos-rand en verskeie leierskapverkiesings in die wêreld wat in 2024 plaasvind.

Dec 17, 202359 min

Kommentaar 10 Desember 2023

Misdaad in Gauteng word steeds bestei ten spyt van 22 BMW's van die Vloot van die spesiale misdaad vegter of vredes offisiere wat in ongelukke betrokke was en nie gebruik kan word nie. Verlede week in Kommentaar het ons oor die storie gepraat en die woordvoerder van die Premier van Gauteng Siwe Pamla sê elke voorval verskil soos 'n voertuig wat herstel moet word weens klipgooiery in die gebied waar die beamptes werksaam was. Die week in Kommentaar kyk ons na die ANC en sy finansies - 'n waarskuw...

Dec 10, 20231 hr

Kommentaar 3 Desember 2023

Eskom het vroeër vanmiddag laat weet dat beurtkrag fase vier tot en met môre oggend 05:00 sal duur en daarna sal dit afgeskaal word na fase drie beurtkrag tot 16:00 die middag. Daarna sal fase vier weer hervat. Eskom moes die naweek weer beurtkrag na fase vier opskuif omdat hulle pomp-opgaardamme aangevul moes word.

Dec 03, 202359 min
Hosted on Omny Studio
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android