Die SkaatsCast - podcast cover

Die SkaatsCast

Skaats de Wetwww.podomatic.com
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West. Jip, jy het reggeraai: dit is die Die Avonture van Skaats de Wet. Vyf jongmense van die NeoGen jeugbediening in Parow, Kaapstad kyk na die stuff wat saakmaak vir die Suid Afrikaanse jeuge vandag. Van Jackie Selebi tot Patricia Lewis kyk ons na die lewe in Suid Afrika uit die oë van nuwe generasie Christene. Welkom by die avonture van Skaats de Wet. Check ons groep uit op Facebook. Okay potgooi?

Episodes

Episode#28 | Die 'get behind me santa' Episode

Ons laat Kersfees episode! Ons diensverskaffer het ons erg moeilikheid gegee, maar hier's die episode. Ons eerste episode in twee jaar. Ons gesels baie nonsense, Sybrand tune in op Skype al die pad van Bethlehem af (hoe appropriate) en ons luister uitstekende musiek. Hoop jy geniet hom...

Feb 01, 20101 hr 3 min

Episode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' Episode

Looooong overdue! Steyn vra om verskoning vir die huge delay op hierdie episode, dit is sy skuld en dit was al in Januarie opgeneem! Dit is Villiers se afskeidsepisode - hy gaan swot nou by Tukkies... Verder luister ons na cool musiek van The Bats (ja jy't reggelees) en nog vele meer. Check ook 'n slag weer ons blog uit. Ons sal probeer om hom meer gereeld op te datteer (maar soos julle weet het ons nie 'n baie goeie track record as dit kom by stuff op datum hou nie). www.skaatscast.blogspot.com...

Apr 07, 200854 min

Episode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007!

Die heel eerste SkaatsCast Awards! In ware Christelike fashion beoordeel (hahaha) ons al die beste oomblikke van 2007. Van Jacob Zuma tot Paris Hilton, Switchfoot tot Kanye West en Die Cheetas tot die Springbokke - ons cover ALS! Dit was net Sybrand en Steyn vir hierdie episode, die res was almal weg maar darem daar in gees. Check uit ons Facebook groep of email ons by skaatscast at gmail dot com. Geseende Kersfees en 'n super nuwe jaar van die SkaatsCast af. Mag julle almal iets van God se supe...

Dec 24, 20071 hr 1 min

Episode#25B | Die Back2Back Episode

Deel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!

Dec 23, 200738 min

Episode#25A | Die Rockin' Episode

Deel 1/2 - Almal is weer op vakansie behalwe Ben en Steyn, wat net een ding kan beteken... BUMPER MUSIC EDITION! Yeah ons het 'n pretty awesome line-up, maar jy moet maar luister om uit te vind wie. Check ook uit vir deel 2, uit binnekort!

Dec 19, 200735 min

Episode#24 | Die Sexy Episode

...die mees overdue episode in die wereld is toevallig die mees sexy episode ook (wat 'n coincidence). In hierdie super sexy episode: Ons het ongelooflik baie nuwe seksies ingebring (daarvandaan die naam) soos Die Papiertjievou (Lame) Game, SkaatsdeLaan, Bennie se Boeke en nog baie meer. Ons luister ook na awesome musiek, so check dit uit! BTW, die episode is enhanced, so jy kan na die prentjies in jou iTunes of iPod kyk. O en join ons groep op facebook!

Dec 06, 20071 hr

Episode#23 | Die Comeback Episode

Die grootste comeback sedert Lazarus! Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande lukraak en luister na Daphne Loves Derby, Vanilla Sky en Straatligkinders. Jip. Beter as wat die mullet ooit kan wees. Check SkaatsCast uit op Vuisboek vandag!

Oct 31, 200758 min

Episode#22 | Die Hero Episode

[Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs Villiers, Ben en Steyn vir hierdie episode; die ander was bietjie vasgevang. In hierdie episode: Die usual Boredomkillers, Nuus en 'n nuwe section, 'Segway to Heaven'. Ons speel songs van: The Monolith, Run Kid Run en Vanilla Sky. Ons het vergeet om te noem, maar net voor S-Nuus speel ons Underoath se ...

May 09, 200751 min

Episode#21 | Die Paasfees Episode

Dis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys na iets spesifieks. Daar is ook ander goodies, soos chapters, wat dit vir jou makliker maak om dele te skip, indien jy nie hou van ons geselskap nie. Nee wag, klink my na 'n swak idee! Dit is maar 'n doodgewone podcast, met Boredomkillers, SkaatsCast Nuus, E?Nuus en Villiers se feit. Ons bel ook 2 random...

Apr 06, 200756 min

Episode#16 | Die Gunsteling Episode

In hierdie laaste episode van Seisoen 3: - Die SkaatsCast top films en albums om uit te check - 'n Valskerm Insident - iPhone Update - Kerkbemarking: Sit kerke partykeer dit pot bietjie mis? Ons luister na musiek van Straatligkinders, Related en Die Kys. Dit is ook ons laaste Episode tot die 8ste Mei, so MOENIE unsubscribe nie! Ons sal weer terug wees en het 'n paar awesome idees. www.skaatscast.blogspot.com | www.myspace.com/skaatscast | [email protected]

Feb 11, 20071 hr 9 min

Episode#15 | Daai 80s Episode

Alle dinge 80s! Ons gesels oor Thomas Dolby (moenie vra nie) se comeback, Nicole Richie se out-of-the-box bestuursessies en ons bekyk al daai 80s programme waarvan jy al vergeet het. Verder ook: Die 10-Vraag Challenge; sover is dit SkaatsCast 01, Luisteraars 00... Kan die luisteraars 'n comeback maak? Ook boredomkillers, Villiers se Mmmm Feit en SkaatsCast Nuus! Check uit www.five8five.com vir die coolste in SA bands, musiek, design en meer.

Jan 02, 20071 hr 4 min

Episode#14 | Die Kersfees Episode!

WOW! Die super-duperste bumper-packed musiek uitgawe van die SkaatsCast! Ons speel 13 uitstekende Kersfees songs om die geboorte van Jesus te vier. Los 'n voicemail vandag nog! 073 424 5758 (vervang die 0 met 'n +27 indien jy van oorsee af bel. Gaan na www.skaatscast.blogspot.com vir meer info... NOU!

Dec 24, 20061 hr 21 min

Episode#13 | Die Unlucky Episode

In hierdie UNLUCKY episode... Die einde van SkaatsCast Rants, maar die begin van 3 nuwe AWESOME sections! Verder is daar ook 'n wenner van die Mae Everglow kompetisie. In hierdie Episode se 'Verlee Villiers' se ons dat Villiers 7 vrae reg het, eintlik het hy 6... jammer. As jy nie weet waarvan ons praat nie, LUISTER SOMMER NOU! Ons het ook vergeet om party van die liedjies aan te kondig... sal volgende keer!

Dec 07, 20061 hr 8 min
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
Open in Metacast