#BOEKPOD - podcast cover

#BOEKPOD

Afrikaans.Radioafrikaans.radio
Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak. #BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend word
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Sake van die Hart

Bets Smith, ‘n talentvolle skrywer met 30 jaar se ondervinding en 35 boeke wat in verskeie genres gepubliseer is, kom verduidelik vir ons wat dit vat om ‘n suksesvolle skrywer te wees. Willie Strauss verduidelik vir ons hoe om ons koeke klam te hou en Graffiti Boeke se top verkopers word aangekondig. Bets Smith · Willie Strauss · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio...

Mar 17, 202429 min0

Die Digter van Nantes

Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Willie Strauss deel tips en trieks om pasta geregte te maak soos jy nog net in die restaurante geproe het en Leonie van Rensburg vertel ons van opwindende nuwe boeke. · Willie Strauss · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio...

Feb 23, 202419 min0

Seks en Skrik in die Suburbs

Ek gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik. Erla-Mari Diedericks · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio...

Feb 10, 202417 min0
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android